Friday, June 16, 2006

Karikatuur

Die eerste keer wat ek so iemand in lewende lywe sien (i.e. nie in die movies nie)...

3 Comments:

At 9:01 AM, Blogger Marissa said...

Ek het eenkeer so 'n ou in Kraaifontein gesien. Hy het met lang hare en 'n veelkleurige jurk in die middel van die straat afgeloop en sy boodskap uitgeroep.

 
At 9:32 PM, Blogger Appel said...

En ek het daai einste Kraaifontein man in Kuilsrivier gesien. Shame, ek hoor nou die dag hy's dood.

 
At 8:46 AM, Blogger Marissa said...

Ek bedoel Kuilsrivier.

 

Post a Comment

<< Home